Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -5 hours ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -5 hours ago
Vordering met die Triber se Kamp-aanpassings Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -6 hours ago
Uit 'n ander hoek Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -6 hours ago
Dis hoe die rallytent twee… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -6 hours ago
Triber se dakspore is baie swak Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -6 hours ago

Welkom

Hartenbos
Submitted by Bouts on
Forums

Welkom aan al die nuwe lede

welkom

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 28/04/2021 - 08:20

Ek sien alicejoaj85 is van "New York" nogals, baie welkom en vertel ons hoe doen julle dit daar anderkant.

0
Vaalwater, Limpopo

Josef Willem

Wed, 28/04/2021 - 08:58

Goeie more en welkom by n fantastiese forum, moet asb nie skaam wees nie, vra julle vrae, glo my die raad sal invloei, ek het in die laaste 3 maande meer geleer van kamp as in my hele lewe.

Welkom aan alle nuwe lede, julle gaan dit hier geniet!!!

 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 09/12/2021 - 08:34

Shaun,

Julle kan 'n saamtrek daar by julle doen met al die lede van Secunda.

.

Aan die anderkant met Covid kry ons nie eers reaksie om enige saamtrek te kan doen nie. sad

Pretoria alleen het  209 lede uit 'n totaal van 1452 lede.

0
Vaalwater, Limpopo

Josef Willem

Tue, 14/12/2021 - 19:12

Wil maar net die nuwe lede welkom heet, moenie skaam wees nie, ons byt nie, ons kamp net lekker, tik n paar woordjies en stel julleself voor en as jy iets sleep of n Kanopie het, sit die fotos by sodat ons kan saam gesels.

Praat later weer

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 01/06/2022 - 09:37

Baie welkom aan al ons nuwe lede, hoop julle gaan saam gesels, ons kort nuwe gesprekke asb. 🙏🙏

1 - 8 van 1542

PWJBadenhorst - baie welkom Pieter 👏

JacLouw, pistoriusannie, RudolfRas, Daven van der merwe, P-V-R, BGreyling, sselmraH

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus