Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len?? Verskoning Rona du Plessis -11 minutes ago
Een dood Oktober 2026 saam gesels Johann L -40 minutes ago
Geelvis Padlangs deur die RSA - Dis… Wessel Strydom -55 minutes ago
Sterkte Len.    Ek moet ook… Verskoning Voortrekker -1 hour ago
Laat die Internasionale… Help met kamp beddens en… Voortrekker -1 hour ago
Braai broodjie debat Kgalagadi Oktober 2026 Geert -1 hour ago

Welkom

Hartenbos
Submitted by Bouts on
Forums

Welkom aan al die nuwe lede

welkom

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 03/06/2019 - 18:15

Baie welkom Fredvdm@ van Somerset Wes.

Glo jy gaan dit hier op ons Forum baie geniet.  Deel julle kamp ding met ons hier asb.  

Somer so foto of paar ook.

0
Centurion

Voortrekker

Tue, 04/06/2019 - 07:46

van Somerset Wes.

Die dorpie waar ek groot geword het - maar deesdae is dit nie meer 'n dorpie nie en het die hele Hottentots Holland distrik soos 'n stad geword.

Welkom Fred!

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 11/06/2019 - 12:19

Baie welkom Martin.

NS:  Anton is dit nie moontlik om die Tuiste verpligtend te maak sodat dit tenminste op die lid se inligting kan verskyn nie ?  Ek dink dit sal nogals baie help.

.

0
Vredenburg

HetVis

Sun, 23/06/2019 - 13:52

Baie dankie!  Ek voel al klaar tuis.  Daar is regtig baie wat ons kan deel en ook 'n bydrae maak om ander se kamp-ervaring aangenaam(er) te maak.

Hettie

0

Dagsê mater, hier aan die Weskus gaan dit sommer goed!  Ons het lekker reën gehad, die wind waai nie meer se erg nie en ek maak net planne wanneer ons weer bietjie kan wegkom.  As ek my sin kan kry, is ek meer weg as by die huis.  Al die 'fancy' kampeerders moet bietjie vir ons wys hoe julle dit doen.  Ons besigheid is maar armoedig, maar ek geniet dit so dat daar geen keer is nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus