Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hennie... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -14 minutes ago
Wessel, ek kan nie "thumbs… Oktober 2026 saam gesels HennieBo -17 minutes ago
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -9 hours ago
Motorhome hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -9 hours ago
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -11 hours ago
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -12 hours ago

Mooiman se Moreson kamp

Waar my wa staan
Submitted by Arie on

Ai dit is lekker hier by Moreson. smiley

Darem weer saam met 'n klomp ou vriende.yes

So lyk dit waar ons kamp - op video ... 

video
Modimolle

Janneman

Sun, 12/05/2019 - 20:38

Ek sal so 14 Jun 2019 by Moreson arriveer. Gaan eers bietjie in wildtuin kuier. As jy belangstel kan ek 'n nuwe wiel en die blokkie die week vanaf Alko in Vereeniging kry want my seun woon daar en kom die naweek kuier. Ek kan dit vir jou saambring. Die blokkie kos so R15 en die wiel so R175 of die hele hele nuwe swaardiens Jockey eenheid  so R590. Kontak my by 082 vier vier sewe 4926. Janneman

0
Waar my wa staan

Arie

Mon, 13/05/2019 - 11:15

Dankie ek het die vriendelike aanbod raak gelees!

Reeds tellefonies met Janneman en Willem gepraat en lyk my die probleem is opgelos!

Dankie julle hulp word opreg waardeer!

Sien uit om Janneman volgende maand hier te sien, hy klink net soos al die kampeerdes na 'n baie gawe man.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus