
So wie gaan hierdie jaar kom saam trap? Dit sal my eerste keer in 'n lang tyd wees, maar ek sien baie uit daarna. Nogal een groot pretvolle dag met seker meer as 20 000 fietsers wat deelneem - party ernstig om te wen en hulle persoonlike rekords te verbeter en ander wat dit doen net vir die lekker pret!
Waar is al die fietsry manne? Lappies? Oom Frikkie? Groot pret en 'n ongelooflike vibe oral op die roete!
Daar is ook 'n 40km roete vir diegene wat nie die volle 94.7km wil trap nie ![]()
Geniet dit maar. Ek…
Geniet dit maar. Ek persoonlik hou nie van 'n seer hol nie.![]()
Groot G hierdie is jou…
Groot G hierdie is jou eerste waarskuwing. Jy mag nie die woord "hol" so blatant gebruik op "ons" forum nie - daar is baie kinders wat hier lees.
Fietryers praat nie van holle nie, daar word verwys na "sagter dele"
Ek persoonlik hou nie van 'n seer hol nie
Ons spandeer baie tyd in die…
Ons spandeer baie tyd in die saal om die hol hard te kry - saam met 'n goeie sagte lap broekie ![]()

Daai goeie sagte lap broekie…
![]()
![]()
Daai goeie sagte lap broekie lyk verdag
Daai goeie sagte lap broekie…
Daai goeie sagte lap broekie lyk verdag
Dit is as 'n man vinning moet stop ![]()
Frik jy het eintlik…
Frik jy het eintlik oorgenoeg tyd - ek belowe. Dit is nog net meer as 3 & 1/2 maande voor die 947 en met ou roker longe is dit die perfekte oefening en uitdaging om jou sisteem skoon te maak.
Begin met 10 km roetes so 2 keer per week en sit dan elke week of 2 de week 5 km by. Oor drie maande doen jy dan gemaklik 50 - 60 km en sal die 94.7 vet pret wees! Ag toe! ![]()
Ek wonder of jy die see kan…
Ek wonder of jy die see kan sien terwyl jy ry..... Voorrie, ek ry elke dag met die tipper in die sement stad en nou wil jy hê ek moet met my fiets ook hier kom ry. Klink nie sag op die oor nie. Ek ry gewoonlik die naweek voor in Bloemfontein dan sien ek sommer die kinders ook.
As jy my betaal dan sal ek 'n plan maak om te kom ry ![]()
Daai strate lyk omtrent of…
Daai strate lyk omtrent of ek oppad kantoor toe gaan, lyk nie lekker nie.
Daai broek het dan n "Camel…
Daai broek het dan n "Camel toe" in?
'n Goeie Lappie (Chammois)…
'n Goeie Lappie (Chammois)

en Chammois Cream of Bum Butter

help vir 'n aangename dag in die saal.
"Bum Butter"? Dit klink net…
"Bum Butter"?
Dit klink net nie reg nie![]()
![]()
Jy sal dis blondines op jou…
Jy sal dis blondines op jou 2de foto voor my moet laat hardloop (soos die wortel voor die donkie) om my te kry om te ry...

Ek het hierdie foto gekry…
Ek het hierdie foto gekry van my 2011 poging. Onthou ek het laat ingeskryf en toe met die heel laaste groep weggespring en omtrent 15 000 mense verbygesteek. My MTB met slick tyres op.

Anton, ek sien jy is darem…
Anton, ek sien jy is darem nie een van daai "gangsters" wat tien langs mekaar die hele bleddie pad toe maak nie, en geen motor kan verby kom nie![]()





947 foto's
...