
R400/nag (Prys van toepassing op verlengde verblyf binne skool vakansie)
4 persone per staanplek
Troeteldier vriendelik (klein hondjies word toegelaat)
Besprekings moet direk met Serengeti gemaak word . Tel 013 261 8903 serengeti@ctecg.co.za of serengeti.ontvangs@ctecg.co.za
www.serengeticaravanpark.co.za
Belangrik: Gebruik ASB Kampforum as verwysing om van spesiale aanbod gebruik te maak.
Lede word aangemoedig om te bespreek voor 28 Feb aangesien 'n blok van 25 staanplekke vir Kampforum uitgehou word. Daarna sal staanplekke beskikbaar gemaak word aan enigiemand.
Wie kom saam ?
Dit lyk my daai e-pos op die brief werk nie want ek het boodskap gekry: ?
The following recipient(s) cannot be reached: 'serengeti@cteg.co.za' on 16 Jan 20 10:51
Server error: '551 5.1.2 <serengeti@cteg.co.za>: Recipient address rejected: Domain not found'
Ek het nou na dié een toe gestuur.
Email:
serengeti.ontvangs@ctecg…
Ek sien Anton het die adres nie reg nie: serengeti@ctecg.co.za
Waar is Serengeti so omenby?
Waar is Serengeti so omenby?
O, ek sien, Marble Hall se rigting![]()
Waar is Serengeti so om-en-by?
Groblersdal se kant toe.
Die afstand van my huis op Google Earth is
Serengeti kamp
Dit lyk lekker en dit is Antoinette se verjaarsdag op 19 Maart. Dalk moet die Coopers saamkamp
Ek sal môre die lys begin…
Ek sal môre die lys begin plaas, ons is al 3.
Bespreking
Ek het my bespreking gekry, wag nou net om te hoor wat gaan Hakaf doen vir hulle se dogter se verjaarsdag.
Dalk kombineer hulle dit jet die Kampforum kamp. Dit is hoekom ek errder die 2de naweek voorgestel het.
Sit die Coopers asb ook op…
Sit die Coopers asb ook op die lys. Twee volwassenes en een klein Yorkie
Operation 53
Forumlid SRTosen (Shaun Tosen) het aangebied om vir ons te kom meedeel oor hulle "In search of the holy Grail - Operation 53 " ekspedisie tydens ons Serengeti saamtrek.
Hier is die forum draad daaroor: Operation 53
Dit gaan nou baie lekker wees om vir Shaun te ontmoet en meer te leer en sien hiervan ![]()
Serengeti Saamtrek - 20-22 Maart 2020
Ok hier is die lys, laat loop met die name asb.
Serengeti Saamtrek - 20-22 Maart 2020
Nou hoekom is hier so min wat belangstel ?
ChristoKleintjie dit gaan…
ChristoKleintjie dit gaan lekker wees om weer saam met julle te kamp! ![]()





Wie kom saam?
Daarshy Nou!
Wie kom saam?