6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hennie Botha Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Privaat boodskap Forum Herstel en terugvoering Geert -4 hours ago
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -6 hours ago
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -11 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -12 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -12 hours ago

Kampforum Serengeti Saamtrek Mrt 20

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on

s

R400/nag  (Prys van toepassing op verlengde verblyf binne skool vakansie)

4 persone per staanplek

Troeteldier vriendelik  (klein hondjies word toegelaat)

Besprekings moet direk met Serengeti gemaak word .  Tel 013 261 8903    serengeti@ctecg.co.za   of   serengeti.ontvangs@ctecg.co.za

www.serengeticaravanpark.co.za

Belangrik: Gebruik ASB Kampforum as verwysing om van spesiale aanbod gebruik te maak.

Lede word aangemoedig om te bespreek voor 28 Feb aangesien 'n blok van 25 staanplekke vir Kampforum uitgehou word.  Daarna sal staanplekke beskikbaar gemaak word aan enigiemand.

video
google kaart
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 16/01/2020 - 11:00

Dit lyk my daai e-pos op die brief werk nie want ek het boodskap gekry:  ?

The following recipient(s) cannot be reached:  'serengeti@cteg.co.za' on 16 Jan 20 10:51

Server error: '551 5.1.2 <serengeti@cteg.co.za>: Recipient address rejected: Domain not found'

Ek het nou na dié een toe gestuur.

Email: 
serengeti.ontvangs@ctecg…

Ek sien Anton het die adres nie reg nie:  serengeti@ctecg.co.za

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 17/01/2020 - 08:08

Ek het my bespreking gekry, wag nou net om te hoor wat gaan Hakaf doen vir hulle se dogter se verjaarsdag.

Dalk kombineer hulle dit jet die Kampforum kamp.  Dit is hoekom ek errder die 2de naweek voorgestel het.

0
Centurion

Voortrekker

Mon, 20/01/2020 - 10:04

Forumlid SRTosen (Shaun Tosen) het aangebied om vir ons  te kom meedeel oor hulle "In search of the holy Grail - Operation 53 "    ekspedisie tydens ons Serengeti saamtrek.

Hier is die forum draad daaroor:   Operation 53

Dit gaan nou baie lekker wees om vir Shaun te ontmoet en meer te leer en sien hiervan yes

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus