
R400/nag (Prys van toepassing op verlengde verblyf binne skool vakansie)
4 persone per staanplek
Troeteldier vriendelik (klein hondjies word toegelaat)
Besprekings moet direk met Serengeti gemaak word . Tel 013 261 8903 serengeti@ctecg.co.za of serengeti.ontvangs@ctecg.co.za
www.serengeticaravanpark.co.za
Belangrik: Gebruik ASB Kampforum as verwysing om van spesiale aanbod gebruik te maak.
Lede word aangemoedig om te bespreek voor 28 Feb aangesien 'n blok van 25 staanplekke vir Kampforum uitgehou word. Daarna sal staanplekke beskikbaar gemaak word aan enigiemand.
Glo my en voel ... Maar…
Glo my en voel ...
Maar hulle het ingestem om dit te skuif.
Ek het maar by die huis…
Ek het maar by die huis gebraai.
So begin dit.
.
Eerste braai

Nou begin dit.

Met so effe teveel sout saam als was dit vir my baie lekker

Poeding wat oorbly 👍

John, gaan jy vir ons 'n…
John, gaan jy vir ons 'n groep foto neem asb.
Ek stem Willem - ek't vroeër…
Ek stem Willem - ek't vroeër ook so 'n lekker groot bakplaat gehad. 'n Rump steak is maar lekker daarop - veral met 'n bietjie knoffelbotter gedokter tydens die bakproses.
Serengeti Saamtrek
Ongelukkig kon ek nie foto's neem nie en die wat daar was wou nie gesigte wys nie.
Serengeti 2021
Soos julle kan onthou moes ons dié kamp mis en het net twee lede dit gemaak. Met die Covid ding het en my bespreking kon oorskuif na 2021.
Wat dink julle van ek reel weer 'n Saamtrek by Serengeti vir Maart 2021 ?
Ek gaan probeer Willem
Willem ek gaan probeer om dit dit maak sou alles gereel word wag net om te sien wat Sasol gaan doen dis n gesels vir n ander tyd
Will I live that long?
Serengeti 2021
Soos julle kan onthou moes ons dié kamp mis en het net twee lede dit gemaak. Met die Covid ding het en my bespreking kon oorskuif na 2021.
Wat dink julle van ek reel weer 'n Saamtrek by Serengeti vir Maart 2021 ?
Sounds great.. If I live that long.....At my age I don't plan much more than 24H ahead, could be wasting time...
Serengeti brand ...
Wou nog daar gaan kamp maar hulle wou nie my bespreking skuif tydens Covid nie.
Maar Ai dit is sleg, enige inligting wat het die brand veroorsaak ?






Serengeti Saamtrek
Die wat daar is moet my laat weet sodat ek die kamp plaatjies vir julle kan gee.