Forums
Mense, as jy ooit natuurskoon wil beleef gepaart met stilte, heerlike koel bergpoele en die mooiste sterre skouspel, dan is Algeria die kampplek om te besoek!
Volg hierdie skakel op ons webwerf om meer te sien en lees oor hierdie Kamp Juweel:
Algeria Cederberge Kampplek
Dit is ongelooflik mooi daar…
Dit is ongelooflik mooi daar Freda. Net jammer dit is so ver vir meeste mense. Ek beplan wel om weer terug te gaan en wil 'n week daar gaan bly, met die groot doel om sterre te kyk en af te neem. Die Ceder Berge het ook die ongelooflikste rots formasies, soos wat ek so bietjie probeer het om af te neem in daardie 2de laaste foto in die artikel.





Dit lyk ongelooflik mooi…
Dit lyk ongelooflik mooi Voortrekker. Sou nie omgegee het om dit te kon beleef nie. Sulke mooi natuurskoon, mens kan vir niks beter vra nie.