Algemene Inligting
Resensies
Onverwags Kampeerplek
Ek was die wenner tussen twee partytjie groepe so dit was die kamp met die meeste geraas ooit.
Die ablusie se warm water was so ingewikkeld dat ek nie die warm water kon reg kry nie en dus twee keer moes koud stort voor ek die ander ablusie moes gebruik.
Dit sluit in die skottelgoedwas geriewe ook.
Die feit dat mens nie vooruit jou staanplek kan kies nie is 'n negatiewe punt.
Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
4 uit 10
Kamp Datum
1-5 Apr 21
Toegangbaarheid
Slegte grondpad maar kan gesleep word
Troeteldiere vriendelik
Nee
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Water by staanplekke?
Ja
Staanplekke?
Gras en grond opsies
Swembaddens?
Warm en Koue Swembaddens
Winkel?
Ja
Ablusies
2uit 5
Sekuriteit
3uit 5
Vir kinders?
Slegs speelpark





Onverwags is 'n Wildsplaas…
Onverwags is 'n Wildsplaas. Daar is wildritte beskikbaar en vir stappers is daar genoeg stapplekke. Bestuur is baie vriendelik en behulpsaam.
Dit is net die grondpad vanaf die teerpad tot by die hek wat baie sleg is. Teen 5km/u kan jy net 'n gewone pad karavaan dit maak