Forums
Goeie more. Nog n groentjie op die groep maar glo ons sal lekker kan saam kuier. Piet en Esther
Piet en Esther
Baie welkom, julle sal dit geniet, gesels lekker saam ons.
Groentjies
Welkom aan al die nuwe lede.
Onthou net--- in almal van ons is daar 'n groentjie kol, MAAR in almal is ook reeds ervaring opgesluit. Laasgenoemde moet gedeel word hier.
Groete
Baie welkom, hoop jy kuier…
Baie welkom, hoop jy kuier baie saam![]()





Hallo Piet en Esther. …
Hallo Piet en Esther. Welkom hier