Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rusteloos... Kruger 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Gesels, gesels ons Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Stem Oktober 2026 saam gesels Johann L -1 hour ago
Wat 'n 'show'! Kruger 2026 Rona du Plessis -2 hours ago
Maar net 'n kans gevat Wessel Kruger 2026 Rona du Plessis -2 hours ago
.....en nog! Kruger 2026 Geert -2 hours ago

Hallo!

Krugersdorp
Submitted by Antjie Splash on
Forums

Hallo almal! Antjie Splash hier... eintlik is my naam Annatjie en ons het ons Sprite Splash gaan haal die naweek. 
Hoop ek groet op die regte Forum?

Na jare se tent kamp het ons uit eindelik ‘n wieletjie huis aan geskaf. Sien uit om hier na julle tips en truuks te “luister”

Vertel asb. vir my, waar kan ek lees van al die toerusting en en gadjets wat die dames vir binne die karavaan en kombuis aan skaf. Wil nie onnodige goeters in die wa pak nie!

 

 

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 17/05/2021 - 08:00

Gaan kamp eers net met die goed wat julle met die tent gebruik het, jy sal gou agterkom jy het nie regtig meer nodig nie.

0
Vaalpark

Johann L

Mon, 17/05/2021 - 14:16

Goeie dag Annatjie, baie welkom hier tussen ons klomp.

Geniet die Splash, dt is 'n baie lekker karavaan, soos Willem sê, gaan kamp en en kyk wat kort jy.

0
Krugersdorp

Antjie Splash

Mon, 17/05/2021 - 14:28

Dankie Johann. Ons was gesê dat die Splash en Penta soos die Ford en Toyota debat is...  maar toe wen die Splash!

0
Vaalpark

Johann L

Mon, 17/05/2021 - 16:32

Ek dink elke karavaan is 'n puik belegging, dit moet aan mens se behoeftes voldoen.

Ek geniet my Penta baie, maar was tevrede of liewer, baie gelukkig met al my vorige karavane.

 

0

Middag Annetjie

Jy gaan uiteenlopende antwoorde kry, maar die belangrikste goete is;

braairooster, braaitang, botteloopmaker, hout, braaier

Ander kombuisgoed vat net pleklaugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus