Forums
Ek is mal oor vintage foto's veral van kamp plekke, voertuie, kampe, tente en woonwaens!
Wat dit vir my nog lekkerder maak is wanneer die persoon self in die foto of daar was.
Ek weet daar moet baie sulke foto's met 'n storie of twee hier tussen ons lede se argiewe wees. En daarom vra ek groot ASB, as jy kan en sulke foto's met 'n storie kan plaas , dan sal ek en baie ander wat dit gaan sien baie dankbaar wees! Maak 'n draad of enige onderwerp oop net waar jy wil en begin sommer iets. alternatief kan jy vir my foto's en 'n storie stuur via epos. anton@kampforum.co.za.
Dit is altyd baie lekker om na sulke dinge uit die goeie ou dae te sien of herleef.





Len se lekker foto's is…
Len se lekker foto's is hierna geskuif: LEN se Vintage Kampfoto's