Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Sjoe November 2026 Johann L -1 hour ago
Sjoe November 2026 Geert -1 hour ago
Nee wat, ... November 2026 Chris Boucher -2 hours ago
ChrisB Kgalagadi Oktober 2026 Jan Meyer -4 hours ago
misverstand!!! Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -11 hours ago

Aangename Kampers

Sandbaai
Submitted by maurits on
Forums

Ek kamp op die oomblik in Jongensfontein vir n maand. Ek wil net noem dat Morne, die bestuurder van die ATKV op Hartenbos en sy vrou ons buurkampers is. Dit is twee van die aangenaamste mense wat ek nog mee saam gekamp het. Dit wys jou net as jy saam met mense kamp, leer jy hulle werklik ken. Groete. Maurits

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Fri, 17/02/2023 - 08:41

Ek kamp op die oomblik in Jongensfontein vir n maand.

Ai julle is gelukkig.   Dit is darem 'n mooi plek. As die bestuurders van Hartenbos daar gaan om weg te breek sê dit baie van Jongensfontein.

0
Brits

Wessel Strydom

Fri, 17/02/2023 - 09:12

....lekker naby om te sleep van die huis af. laugh 

Ek stem saam, dit spreek sekerlik baie van die plek, daar is selfs oorde nog nader soos Dwarswegstrand byvoorbeeld. Tariewe speel natuurlik ook groot rol.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus