TO
mabalingwe
galago private bush lodge
Zaagkuilsdrift
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderings

84747 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Nice, baie nice. Dankie vir… Strydoms in Kalaghadi Johann L -13 minutes ago
Dankie Koos, dit kon net… Len & Annatjie se Kruger… Johann L -15 minutes ago
Goeie môre, geniet jul dag,… Mei 2021 - Koffiekroeg… Johann L -20 minutes ago
Môre môre!  Mei 2021 - Koffiekroeg… Voortrekker -1 hour ago
Goeie môre almal.

Willie…
Mei 2021 - Koffiekroeg… Dusty -2 hours ago
Lekker Wessel Strydoms in Kalaghadi Chris Boucher -9 hours ago
Hoeveel rooiwyn .... Len & Annatjie se Kruger… Chris Boucher -9 hours ago

Desember 2018 Koffiekroeg

Centurion
Submitted byDusty onSat, 01/12/2018 - 00:37
Forums

Goeie more medekampers.

Die eerste dag van die laaste maand van 2018. Saterdag en gaan besig wees. Moet ook "load shedding" in gedagte hou. Dit is mos nou weer in volle werking 

Geniet die dag tenvolle

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Sat, 01/12/2018 - 02:37

Goeie more Stoffel, en almal wat nog lekker lê en slaap maar later hier gaan lees, julle moet die laaste maand van 2018 geniet.👍 

Ek sit ook weer met erge staarsiekte, nog nie 'n oog toe gemaak nie en maar kom groet.

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 01/12/2018 - 06:02

Seblief oom Dusty en goeie more. Soek asseblief nie n proppie smeermiddel in my koffie vanoggend nie, n besige dag wat voorle 😆😆

Middelburg

Noel

Sat, 01/12/2018 - 06:25

Goeie more almal.  Koffie smaak lekker vanoggend. Ek het rooster gekry van my dorp vir hele maand se loadshedding wat voorle en wasmasjien loop nou tans voor krag weer af gaan. Sjoe, sien die manne raak erg staarsiekte en hul breine wil nie afskakel nie. " If you worrie or don't worrie we still die " Lekker dag vir almal wink

Secunda

Sleep nou

Sat, 01/12/2018 - 06:35

Goeie more almal die koffie loop soos stroop dis die 1 Desember gaan groot die maand die wat gaan rus geniet hom vrede

Johannesburg

WilleWillemien

Sat, 01/12/2018 - 06:54

Julle. Dankie Dusty. Ek skink in. Ja. Die groot vakansiemaand is hier. Geniet hom. Mooi dag vir julle. Geesie. Jys hopeloos te jonk vir staarsiekte. Jy moet eers so oud soos antie Hester word. Dan kan jy kla.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sat, 01/12/2018 - 08:02

Môre sê Kampforum.

Koffie was heerlik dankie.  Dit is weer 'n besige Saterdag, 09:00 Tandarts, dan Surette se vriendin se troue 11:00, dan die Groot WilSur se Kampvriende se Moot braai.

Geniet julle dag in vrede.

Port Elizabeth

Frieps

Sat, 01/12/2018 - 08:29

Môre almal.  Johann, lekker om jou weer terug te sien.

Spek, Voories vat jou laag ne? laugh

Ek gaan nou my kinders in NZ bel.  Ek verlang erg na hulle die afgelope tyd.   Ek wens hulle kan nou almal by my voordeur ingestap kom, soos voorheen.crying