Forums
Ons kamp nogsteeds baie lekker op Jongensfontein. Al die mense is vriendelik en hier heers n aangename atmosfeer in die kamp. Die laaste 2 dae was bietjie winderig en nat, maar dit verwerk ook . Ek kan net noem dat Morne, die bestuurder van die ATKV op Hartenbos en sy vrou regoor ons kamp. Baie aangename 2 mense Groete. Maurits




