Forums
Ons seun is nou oor 18. Toe ons laas in KNP was wou hulle hom nie toelaat onder ons "Family Wildcard" nie. Hy is nog student en bly nog by ons...nes soos op skool. Weet julle of daar n spesiale afslag wild kaart vir studente is? Vriende van ons het 2x kinders wat nog tuis bly en studeer...elkeen moet sy eie wildcard koop......raak duur, 3x wildcards vir 1x gesin




