Forums
Middag Johann, ek hoop julle het 2 lekker staanplekke bymekaar gekry.
Hoe lyk;
die kampterrein, aanvaarbaar na die brand
hoe gemaak met ingang na die wildtuin deel
laat weet tog of julle wild te siene kry
hoe lyk die grondpaaie agterom die koppie, agterom die Mankwedam. Seker alles swart gebrand.
Hoop julle kamp lekker saam met kinders en kleinkinders. Onthou, fotos lees altyd lekkerder as net teks
Johann....
....oorleef julle nog die hitte?? Na die week gaan jou vrou ook kampe in die koeler tyd waardeer.![]()
Ek hoop dat julle die kamp geniet, en gelukkig met wildbesigtiging ook is.





Johann julle
Julle moet geniet en kamp n hond uit n bos