Forums
Het iemand dalk al op die plaas buite Jongensfontein gekamp? En wat was jul ervaring?
Lorene
Mooiuitsig kamp
Dit lyk heel netjies, maar volgens fotos op internet is dit nie loopafstand strand toe nie. Bome lyk ook maar min, maar in Jongensfontein self is die bome ook maar skaars.
Ek kon nie tariewe sien om te vergelyk met Jongensfontein woonwapark, of met die 2 oorde in Stilbaai nie.





Dit is die eerste keer wat…
Dit is die eerste keer wat ek van hierdie plek hoor.