Forums
Wat het van Willie Willewragtig geraak. Hy was n tegniese genie.....wonder net
Ek dink Jeanne het…
Ek dink Jeanne het Willewillamien bedoel. Hy kry soms 'n gier om soms vinnig te kom groet, maar dan's hy weer weg vir lang tye - soos nou.
aka Willie Weetals? …
aka Willie Weetals? Lanklaas van hom gehoor ja.





Ek ken nie 'n Willie…
Ek ken nie 'n Willie Willewragtig nie. Daar was wel 'n Willewillamien gewees en dan ook Willem Brits. Willem Brits is laasjaar in Mei oorlede.