Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Vliegkaartjies November 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Vlieg kaartjies November 2026 Geert -3 hours ago
Frankryk Springbok rugby Geert -16 hours ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -1 day ago
Finaal Springbok rugby Geert -1 day ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -1 day ago

Springbok rugby

Pretoria
Profile picture for user Geert
Submitted by Geert on

Wie volg almal Soringbok rugby? Daar lê n lekker Springbok rugby program voor. Ek moes gister met n swaar hart my Springbok - All Black kaartjies van 5 September op FNB stadion oordra na vriende aangesien ek per ongeluk n wegbreek bespreking gemaak het oor dieselfde datum. Ek wou nog wegbreek datum aanskuif, maar het nie so uitgewerk nie

Kaap

Goeie Hout

Sat, 21/11/2026 - 20:20

Maar ons speel sos...

jammer ek haat ander lande en BNZ  maar oh my word 

0
Pretoria
Profile picture for user Geert

Geert

Sat, 21/11/2026 - 21:06

All Blacks en Australia is nie meer ons groot openente nie....vrees meer vir hierdie noordelike half rond spanne. 

Geluukig het Jan Hendrik Wessels eers in die 63ste minuut opgekom, so kon net 6 foute maak. Mis vir Pollard. Sascha moet eers sy kop afblaas....te groot geword

0
Pretoria
Profile picture for user Geert

Geert

Sat, 21/11/2026 - 21:47

As ek tabel reg lees is dit: As Frankryk vanaand wen met n bonuspunt teen Argentinië...dan is dit RSA teen Frankryk in finaal. As Frankryk wen sonder bonuspunt, is dit RSA en Engeland?

0
Dullstroom

Rona du Plessis

Sat, 21/11/2026 - 22:17

Reg. Indien Frankryk vanaand wen maar nie 'n bonuspunt kry nie, speel ons teen Engeland wat dan gelyk is met Frankryk, maar hulle punteverskil is groter. Soos wat die Engelse vandag gespeel het hoop ek dat Frankryk wen met 'n bonuspunt.

0
Pretoria
Profile picture for user Geert

Geert

Sun, 22/11/2026 - 06:29

So, dis volgende naweek weer die Franse. Hoop maar vir n beter ref....ek het van gister sin gehou

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus