Berdien is nou al 6 weke nie meer by werk sy het 15 Feb ses ure nek operasie gehad in Kempen Park (Arwyp) hospital sy sterk nou aan by huis gaan nou beter met haar sy afgeboek tot 21 May waarna sy moet terug gaan na myn dokter om haar werk gereed te verklaar. Sy mag vir volgende 12 maande nie swem , op los sand loop nie en niks bo haar kop lig nie Haar HR het ons besoek en sy het vir hulle asook haar bestuurder gese die 1 Desember 2025 sit sy maand kennis in en dan gaan sy op vroer pension haar specialist het vir my en haar aanbeveel sy moet so gou moontlik klaar maak met werk sy darem 38 jaar diens nou by Anglo America mine. So die lank kamp kom nou vinniger naby Berdien moet nou net gesond word mooi loop
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Morganbaai en Yellow sands | Oos Kaap oorde | Wessel Strydom -5 hours ago |
| Wessel, Yellowsands is… | Oos Kaap oorde | Herman Goossens -5 hours ago |
| Herman G | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -6 hours ago |
| Johann.... | Oos Kaap oorde | Wessel Strydom -6 hours ago |
| VSA | Oos Kaap oorde | Johann L -6 hours ago |
| Ja, ons geniet die somerweer… | Vakansiebeplanning 2026/27 | Herman Goossens -7 hours ago |
Berdien en gesondheid
Forums





Shaun ??
Bly om te hoor dit gaan beter met Berdien.
sommer nuuskierig, waarom wil sy wag tot 1 Desember om met vervroegde pensioen te gaan? Het dit iets met ouderdom te doen.??
Waar ek gewerk het, met my diensvoorwaardes kon ek vanaf ouderdom 60 aansoek gedoen het om vervroegde pensioen te neem. Vervroegde pensioen het in Necsa se geval sekere voordele ingehou, teenoor bedanking uit die firma.