Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Snert Ertjie Sop! - Hester Kruis Geert -1 hour ago
My jonger suster ... Ertjie Sop! - Hester Kruis Chris Boucher -1 hour ago
Vegetaries Ertjie Sop! - Hester Kruis neef Herman -1 hour ago
Angola Oktober 2026 saam gesels neef Herman -2 hours ago
Die 'probeer' werd Ertjie Sop! - Hester Kruis Rona du Plessis -2 hours ago
Prys van diesel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago

Konka Adventures

Alberton
Submitted by ski on
Forums

Ons kamp die naweek by Konka Adventures en die plek is stunning. Privaat badkamers mooi gras baie om te doen. Hier is tot Lewis. Kamp is naby rustenbirg.

Brackenfell

HennieBo

Sat, 14/06/2025 - 07:35

Ski, dit was absoluut my gunsteling kampplek toe ek nog in Gauteng was. Daai gebrul van die Leeus in die aande het dit net nog meer plesierig gemaak. As ek mag vra, by water staanplek is julle.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus