Ek aanvaar dat Chris Vis ...
... is die uwe, want die ander Chris is nie só lief vir die see se produkte nie - hy kom mos van anderkant die biltonggordyn af (waar ek my tans bevind en smag na vars vis).
Nee - ek wil nie saans na 21:00 tik nie, want dan spel ek verkeerd en praat sommer net strooi. Ou naby familielid van my, ene Bachus, wat my beïnvloed. Maar ek wil ook nie sonder die ou donner leef nie.
Dit is slang vang onverwags
Onverwags val die ou uit die boom van die bure op ons voor stoep
.
Ek moet byvoeg dat ek hierdie foto gesteel het by Anton tydens sy verblyf by DUBE, maar dieselfde het met my gebeur tydens my oggend Milo onwetend van die Ou wat ook Milo soek, maar kon nie vinnig by my vanger kom nie.
Ek gebruik die:-
- "Loop" gebruik ek vir Spoeg Kobra, Nag Adders, Rinkhals (As daar is) en Boomslang.
- Die "Speelstok", gebruik ek vir Pofadder, Mamba, Bosslang, Huis Bruinslang, Rooilip, Gestreepte -Skaapsteker ens...
Bosslang en Bruin Huisslang is moeilik onderskeidbaar teenoor ń Mamba, daarom is ek somtyds maar versigtig.
Ek wou sê die slang lyk…
Ek wou sê die slang lyk bekend. Ons het al saam gekamp.
Al op 2- geleenthede.
1ste - Was Drie Berge.
2de - Was by Dube met slang.
Ek het maar altyd ń lae profiel gehou ![]()
.





Sleg spel
Neef ek het maar net gespot.
Lekker naweek vir julle.