Forums
Vir my vriende met hulle 4x4 trokkies en toepaslike kampeertorusting, vestig ek die aandag op die plek. Dit is so 72km vanaf Ceres op die R303 te vinde.
Gaan soek gerus die oord op die internet. Die natuurskoon lyk baie mooi. Daar is egter 'n waarskuwing-----as jy met 'n boswa wil kom kampeer, MOET jy met 'n 4x4 voertuig sleep.![]()




