Asseblief lede. Klink my Harry het sy Spur Koffie Beker verloor en is te bang om 'n nuwe een te gaan kry.
So van die Spur gepraat, ek hoor vanoggend op die nuus dat soos meeste besighede wat gedurende hierdie finansiele lae punt in ons land ekstra inkomste wil genereer, gaan Spur nou ook begin Karate lesse en konflik hanterings lesse aanbied?
Freda:Hulle moet net onthou, daar is meer as een party betrokke in 'n konflik. Dit kan nie net van een kant kom nie. Hulle moet bietjie huiswerk doen oor ander dinge, soos byvoorbeeld provokasie wat lei tot konflik.
Die oumense het altyd geglo, grootmense moet nooit kwaaivriende raak oor kinders se dinge nie. Die kinders speel lankal al weer saam, dan is die grootmense nog kwaad vir mekaar.
32017-03-23 10:40:54
Frikadel: Hoor dit was nie rassisties nie, glo n SPUR of the moment incident!
Die lewe is n lied, tokkel daai kitaar en laai die vuur!!
42017-03-23 10:42:01
Voortrekker: Freda het geskryf:
Die oumense het altyd geglo, grootmense moet nooit kwaaivriende raak oor kinders se dinge nie. Die kinders speel lankal al weer saam, dan is die grootmense nog kwaad vir mekaar
Ek stem saam.
Arie: Frikadel het geskryf:
Hoor dit was nie rassisties nie, glo n SPUR of the moment incident!
Oom vleisballetjies jy is weer skerp vadag, sny sommer twee kante toe!
Julle mag maar van my verskil, ek kan julle seker nie dwing om reg te wees nie.
Slowstrike: Ja en daar is altyd drie kante van die storie Syne Hare en dan die Waarheid........
Patience is not the ability to wait, but the ability to keep a good attitude while waiting
Arie:
Slowstrike het geskryf:Ja en daar is altyd drie kante van die storie Syne Hare en dan die Waarheid........
Danie, vergeet van die waarheid, haar kant is ALTYD reg, haar argument het nooit iets met die waarheid te doen nie.
Julle mag maar van my verskil, ek kan julle seker nie dwing om reg te wees nie.
Frans Pretorius: Voortrekker het geskryf:
Asseblief lede. Klink my Harry het sy Spur Koffie Beker verloor en is te bang om 'n nuwe een te kry.
So van die Spur gepraat, ek hoor vanoggend op die nuus dat soos meeste besighede wat gedurende hierdie finansiele lae punt in ons land ekstra inkomste wil genereer, gaan Spur nou ook begin Karate lesse en konflik hanterings lesse aanbied?
Ek sal vir Harry koffiebeker maak van stroopblik, baie outentiek!!!! dit is ook BAIE meer vanpas hier op forum as 'n ou Spur beker!!!!
KOFFIE!! KOFFIE!!! Waar's my KOFFIE!!!! Soos per avatar
Slowstrike:
Arie het geskryf:Slowstrike het geskryf:Ja en daar is altyd drie kante van die storie Syne Hare en dan die Waarheid........
Danie, vergeet van die waarheid, haar kant is ALTYD reg, haar argument het nooit iets met die waarheid te doen nie.
Ja oom Arie .. Het al weer vergeet dat die waarheid nie meer iets is waarmee versigtig omgegaan word nie. Groetnis vir tante Petra[/quote
Patience is not the ability to wait, but the ability to keep a good attitude while waiting
Frans Pretorius: Tot my kop is al deurmekaar!!!, Moenie stress nie, dis nou maar een maand, dinge lyk nog GOED hier!!!!
KOFFIE!! KOFFIE!!! Waar's my KOFFIE!!!! Soos per avatar
RTFM: 'n Vriend vertel my die naweek hy is al so keelvol vir Spur grappe, hy gaan voeter sommer iemand in 'n Wimpy...
Voortrekker: Hahahaha!
Frans Pretorius: Hahahaha!
KOFFIE!! KOFFIE!!! Waar's my KOFFIE!!!! Soos per avatar