Baie welkom op Kampforum. Ons hoop julle gaan sommer dadelik inval en saamgesels. Ons hoor graag van jul ondervindinge en kampervarings. Dit raak sommer lekker hier en gesels gerus oor allerhande dinge.
Baie welkom!!
Baie welkom aan die nuutste lede, ek sien Braaiguy het darem al êrens kommentaar gelewer!!!! Mooi skoot.
Dankie Freda vir die draad, hier by ons is dinge deurmekaar, ek kom skaars by rekenaar uit.
Groete aan julle, ook aan Johann en kie!!!!
Dankie Frans, hoop dit wat…
Dankie Frans, hoop dit wat jou so besig hou, vergoed darem, mens werk mos nie mahala nie?
Neeeee~!!!
Johann, NEEE!!!!!, ek /ons is besig om een badkamer tuis te verander om makliker toeganklik te maak vir rolstoelgebruik as en wanneer nodig!!!
Dit KOS!!!!!! dit kos meer was wat huis gekos het in 1974!!!!
EN!!!, ek/ons het ook gedeelte onder afdak voor motorhuis, waar daar voorheen sement was, en ongelyk was (oor jare bygevoeg) met plaveisel vervang, ongeveer 60vk meter.
DIE STOF het ons amper dooi gehad!!! Plaveisel was net so 2 dae, en mense het sommer gehelp om ander hekke (wat 2 jaar terug gemaak was, te hang).
Hulle begin more hopelik met teëlwerk, en behoort alles klaar te hê tee Donderdag.
Ander dinge ook, maar ek sal eerder, wanneer daar kans is, per e-pos uitwei, en sommer vir Freda ook op hoogte bring!
Baie baie welkom! Ek…
Baie baie welkom! Ek wens vir julle 'n lang en lekker saamkuier belewenis hier op Kampforum!





Baie welkom aan die lede,…
Baie welkom aan die lede, val en en kuier 'n brak uit 'n tak.