Forums
![]()
Baie dankie ek weet ons sal…
Baie dankie ek weet ons sal lekker gesels hier.
Jip dis n Ford![]()
Baie welkom Ranger. Jy weet…
Baie welkom Ranger. Jy weet nie hoe bly jy ons harte maak as jy sommer dadelik gesels nie. Hoop om sommer nog baie van jou te hoor.





Welkom Ranger. Jy moet…
Welkom Ranger. Jy moet lekker saam ons kuier hier! (-;
PS. Is dit 'n Ford Ranger?