Forums
Dankie oom ARIE vir die mooi skrywe.
LEES ASB die artikel hier: Mana Pools Zimbabwe deur Arie
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Die 'probeer' werd | Ertjie Sop! - Hester Kruis | Rona du Plessis -29 minutes ago |
| Prys van diesel | Oktober 2026 saam gesels | Rona du Plessis -51 minutes ago |
| Fred | Oktober 2026 saam gesels | Geert -1 hour ago |
| Geniet die laaste luilekker.... | Kgalagadi Oktober 2026 | Rona du Plessis -1 hour ago |
| Ek sien hierdie ertjiesop… | Ertjie Sop! - Hester Kruis | Voortrekker -1 hour ago |
| Kampeerplek-foto's | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -1 hour ago |
Dankie oom ARIE vir die mooi skrywe.
LEES ASB die artikel hier: Mana Pools Zimbabwe deur Arie
Mana Pools Insette
VOORTREKKER: Dankie oom Arie, alhoewel hulle se "a picture speaks a thousand words" wil ek se "good words speaks a thousand pictures"
SEGEKOK: Maggies.. Het nou gou na n paar fotos op die net gaan kyk... laat sommer my bek water vir n kamp daar met die RTT.
Dankie oom Arie
ARIE:
Jy sal nooit spyt wees nie.
Ongeag wat die doem profete vertel is dit heel veilig om deur Zim te ry en/of om te kamp.
Die stories oor al die omkoop geld glo ek ook niks van, ons het baie duisende kilos in Zim en Mosambiek afgele, al deur Malawi tot Kenia gery, en nog nooit enige omkoopgeld betaal nie.
Ek is maar baie outyds met sulke goed, verklaar al my inkomste aan SARS, betaal TV lisensie, betaal verkeers boetes dadelik asek een kry,en weier om omkoop geld te betaal.