JESA. Kampeer terrein
Forums
Goeie more uit n nul grade Graaff Reinette.
Tenspyte van die koue buite het ons lekker warm geslaap. En moenie die stilte vergeet nie.
Die ontvangs by JESA was ook warm en uiters vriendelik.
Om op te som sou ek se 10 uit 10.
- Read more about JESA. Kampeer terrein
- 16 comments
- Log in or register to post comments
- 17 views
Ons het gedurende Februarie by Van stadens gekamp en dit sit nou nog aan my vleis vas...
Een van ons gunsteling kampplekke.



