Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Kamp goete Help met kamp beddens en… Wessel Strydom -1 hour ago
Slaap - wat's dit? Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -7 hours ago
ogies toe Oktober 2026 saam gesels Voortrekker -8 hours ago
Hallo Deon Help met kamp beddens en… Rona du Plessis -9 hours ago
Len?? Verskoning Rona du Plessis -10 hours ago
Een dood Oktober 2026 saam gesels Johann L -10 hours ago

Youtube - Suid Afrika vandag

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek gaan dié hier plaas wat ek gereeld op youtube kry.

As julle dit nie wil sien nie sê dan haal ek dit af of stop die plasings.

Brits

Wessel Strydom

Sat, 20/08/2022 - 07:30

Môre vriende

Kyk ek mos nou die video met motorfietse wat Abel Erasmus pas opry. Genade, ek is nou amper karsiek net van kyk hoe hulle die draaie vat.

Daar is darem 'n oorvloed mooi dele in onse land 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus