Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Neef Herman, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -8 hours ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -9 hours ago
Voorwêreld Oktober 2026 saam gesels neef Herman -9 hours ago
Sterkte Verskoning Geert -10 hours ago
Vlieënde Tesla Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -11 hours ago
Suksesvolle/bevredigende vakansie Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -11 hours ago

Youtube - Suid Afrika vandag

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek gaan dié hier plaas wat ek gereeld op youtube kry.

As julle dit nie wil sien nie sê dan haal ek dit af of stop die plasings.

Brits

Wessel Strydom

Sat, 20/08/2022 - 07:30

Môre vriende

Kyk ek mos nou die video met motorfietse wat Abel Erasmus pas opry. Genade, ek is nou amper karsiek net van kyk hoe hulle die draaie vat.

Daar is darem 'n oorvloed mooi dele in onse land 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus