Forums
Ek gaan dié hier plaas wat ek gereeld op youtube kry.
As julle dit nie wil sien nie sê dan haal ek dit af of stop die plasings.
darem maar 'n mooi landskap
Middag vriende
Ons bly darem in 'n mooi land, net jammer dir word deur ons blakers bestuur.





Suid Afrika vandag ...
11 Agustus 2022