Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Vliegkaartjies November 2026 Rona du Plessis -5 hours ago
Vlieg kaartjies November 2026 Geert -6 hours ago
Frankryk Springbok rugby Geert -19 hours ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -1 day ago
Finaal Springbok rugby Geert -1 day ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -1 day ago

Surround Canvas Hoeke

Submitted by antonie.meyer@… on
Forums

Ek het ‘n Nuwe dak canvas (vir pop-up dak) laat maak vir my Caravette 6; en ingeruig, maar die hoeke onder is oop. Enige raad hoe om dit toe te maak asb?

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 19/09/2022 - 06:39

Goeie môre Antonie, baie welkom by ons forum, hoop jy gaan lekker saam gesêlsyes

Is daar 'n moontlikheid dat jy 'n foto hier kan op laai van die gate waarna jy verwys?

Fotos kan net help om goeie advies te kry, en te voorkom dat ouens soos ek vir jou stupid advies gee soos, pomp die bande om te sien waar die gat iswink

0
Brits

Wessel Strydom

Mon, 19/09/2022 - 06:54

Môre Antonie

As jy sê "laat maak", sal ek dit terugvat en sê " maak reg".

Hoeveel hoeke is oop, moet dit nie net een wees, waar dit bymekaarkom nadat jy dit ingeryg het nie. Dalk is die velgro stroke te kort waarmee dit geheg word.

Is daar rek ingewerk om die seil effe in te trek soos die dak sak. Indien wel, is die rek te kort en trek die hoeke oop.

Hoop my hardop saamdink help. 

 

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus