Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie Hout... Goeie hout se Noord & Oos… Rona du Plessis -1 hour ago
5 Maande Goeie hout se Noord & Oos… Goeie Hout -1 hour ago
Vordering! Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -2 hours ago
Nooit! Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -2 hours ago
Laaste foto ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Kom ek traai nog Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago

Hallo almal

Centurion
Profile picture for user AB
Submitted by AB on
Forums

Hallo almal. Ek is nuut op Kamp forum.    My naam is Anton jnr en ek is Lolla en Voortrekker se oudste seun. 

Ek is 10 Jr oud en hou van kamp en toer saam met my ouers. 

 

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Mon, 10/10/2022 - 16:05

Baie welkom hier Anton jnr.

Lyk my jou Pa wil hê jy moet vroeg die Admin op Kampforum oorvat sodat hulle meer kan gaan toer ? 😉

0
Centurion
Profile picture for user AB

AB

Mon, 10/10/2022 - 17:01

Hallo ons het op vakansie gegaan. Hier is die storie.

Ons het begin 4 uur die oggend het ons gery. Ons het Gariep dam toe gery en in Whschbank gekamp vir een aand. 

Oppad soontoe het oom Lapskag vir on lekker koekies en  koeksisters gegee by engen Bloemfontein dankie oom dit was Baie lekker. 

​​​​​

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 10/10/2022 - 17:29

Hallo Anton jnr, baie welkom, jy moet ons ou ooms se raad vat en sommer sorg dat jou pa-hulle jou en boetie BAIE laat kamp, so tel jy ondervinding opyes

0
Brits

Wessel Strydom

Mon, 10/10/2022 - 18:19

Nou kan jy ons oumanne in toom hou. Ons sal nou ons woorde baie versigtiger kies. 

Jy moet sommer lekker saamgesels oor julle kampeer uitstappies, met fotos gehoor.

0
Jeffreys baai
Profile picture for user Lapskag

Lapskag

Mon, 10/10/2022 - 20:12

Hallo Anton Jr, welkom hier op die lekker kampforum. Daai koekies en koeksisters was 'n groot plesier gewees.  Was eintlik vir jou en jou broer gewees, maar ek hoor pa en ma het ook lekker saam geëet. Laat weet my as julle weer in die rigting ry dan maak ons weer 'n plan. Lekker gesels hier saam met ons. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus