Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
My jonger suster ... Ertjie Sop! - Hester Kruis Chris Boucher -17 minutes ago
Vegetaries Ertjie Sop! - Hester Kruis neef Herman -30 minutes ago
Angola Oktober 2026 saam gesels neef Herman -42 minutes ago
Die 'probeer' werd Ertjie Sop! - Hester Kruis Rona du Plessis -1 hour ago
Prys van diesel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Fred Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago

Hallo almal

Centurion
Submitted by AB on
Forums

Hallo almal. Ek is nuut op Kamp forum.    My naam is Anton jnr en ek is Lolla en Voortrekker se oudste seun. 

Ek is 10 Jr oud en hou van kamp en toer saam met my ouers. 

 

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 10/10/2022 - 16:05

Baie welkom hier Anton jnr.

Lyk my jou Pa wil hê jy moet vroeg die Admin op Kampforum oorvat sodat hulle meer kan gaan toer ? 😉

0

Hallo ons het op vakansie gegaan. Hier is die storie.

Ons het begin 4 uur die oggend het ons gery. Ons het Gariep dam toe gery en in Whschbank gekamp vir een aand. 

Oppad soontoe het oom Lapskag vir on lekker koekies en  koeksisters gegee by engen Bloemfontein dankie oom dit was Baie lekker. 

​​​​​

0
Brits

Wessel Strydom

Mon, 10/10/2022 - 18:19

Nou kan jy ons oumanne in toom hou. Ons sal nou ons woorde baie versigtiger kies. 

Jy moet sommer lekker saamgesels oor julle kampeer uitstappies, met fotos gehoor.

0
Jeffreys baai

Lapskag

Mon, 10/10/2022 - 20:12

Hallo Anton Jr, welkom hier op die lekker kampforum. Daai koekies en koeksisters was 'n groot plesier gewees.  Was eintlik vir jou en jou broer gewees, maar ek hoor pa en ma het ook lekker saam geëet. Laat weet my as julle weer in die rigting ry dan maak ons weer 'n plan. Lekker gesels hier saam met ons. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus