Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
"Opgevang" Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -4 minutes ago
Tuis Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -29 minutes ago
Donker Lag 'n slag Voortrekker -1 hour ago
14 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -13 hours ago
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -22 hours ago

Prado's te huur

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

Môre vriende

Ek sien vanoggend 'n advertensie, gemik op ons armlastiges wat nie Prado's kan bekostig nie. 

Jy kan nou ene huur vir jou 4x4 vakansie of uitstappie. Die besigheid is daar onder in groter Kaapstad omgewing. Die fooi  per dag is maar net R1000. die fynskrif was nie beskikbaar nie.

Worcester

Wildehont

Tue, 10/01/2023 - 15:54

Dis ‘n gulde geleentheid om daardie bose drange van jou te blus. Vlieg af Kaap toe, huur een en vaar in Atlantis se duine in. 

0
Brits

Wessel Strydom

Tue, 10/01/2023 - 16:02

pad opry terug Namibië en Botswana toe. 

Teen R1000/dag sonder fynskrif, is effe erg. Dan koop ek eerder 'n ouerige Land Cruiser en ruil die staatmaker, Corolla in. laugh

NS: As Marie die inset raaklees, is ek in saal 3 en 4 van MediClini

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus