Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Sterkte Verskoning Geert -2 minutes ago
Vlieënde Tesla Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -48 minutes ago
Suksesvolle/bevredigende vakansie Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -53 minutes ago
Tesla as sleep voertuig Oktober 2026 saam gesels Geert -54 minutes ago
Geert, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Hallo Len Verskoning Rona du Plessis -1 hour ago

Uitsig Agri

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

Kom ek vanoggend te wete van die plek. Dit is daar in Koster omgewing, lyk na 'n wild-jagplaas. Volgens die foto lyk dit na 'n plek wat ek van sal hou, al het die staanplekke nie elektrisiteit nie. 

Dalk moet ek volgende winter bietjie soheentoe gaan, en dan gaan mampoer proe in Groot Marico omgewing. 

2
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus