Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Foto van ablusieblok Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -1 hour ago
Augrabies Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -1 hour ago
Augrabies Kgalagadi Oktober 2026 Geert -1 hour ago
Canyon... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Augrabies - 20 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago
Lig my laphoedjie.... 2025 Wonderland 45 Wessel Strydom -16 hours ago

My wa is vandag gebore

Alberton
Submitted by ski on
Forums

My wa se onderstel vandag gesny op waterjet so ons kan maar se wa is gebore

video
Brits

Wessel Strydom

Mon, 27/01/2025 - 07:29

....HPP, staan vir huis, pondok Paleis. Ek het net gesegde se woorde omgeruil.

Indien jy so voel, vertel vir ons wat het met die wa gebeur, wat se ongeluk het jou getref. Mens kan altyd uit ander se ervaring leer.

0

Ons was in Namibia en Moe's van pad af gaan op spoed om trok te mis wat ander een verby gevat het op wit Lyn. Aste gebuig kaste gebreuk en omtrent alles glad in wa is gebreuk. En omday dit custom is is mense bang on aan hom ye werk so hulle gee Mal quotes.

0
Brits

Wessel Strydom

Wed, 29/01/2025 - 04:58

....dit was sekerlik 'n nare ondervinding.!!!

Hoe het jy die wa vandaar tot by jou huis gekry. Het jy dit met 'n platbed sleepwa of trok gaan haal, of laat bring.

Ek lei af dat julle nie beseer is/was in die ongeluk nie. 

Jou sleepvoertuig het seker ook skade opgetel, of nie.??  

0

Ons het WA nog huis toe gesleep was n hand vol maar het net rustige gevat.aste het gelukig meer camber gebuig as toe in.  Het die Kar daar ingevat day hulle alignment doen en reg maak. Groot gemors is die wa het Redelik rond gespring en alles in die wa rind gegooi en gebreuk.

0

Was gister aand weer besig. Ons border goed met die strip. By die naweek hoort ek klaar te wees Dan kan ons met herbou begin. Het nou net my nuwe aste bestel hoop om more te gaan optel

0

Jammer om te hoor van julle skade. Bly julle is almal OK. Ek volg regmaak proses want jy is 'n man wat kan.

0
Sedgefield

Jan Meyer

Thu, 30/01/2025 - 08:47

Môre Nico.                                                  Wat gebeur met jou wa noudat hy afgeskryf is. Word die padvaardigheid gekanseleer en so ook die lisensie geld veskuldig of kan jy alles behou en net weer regmaak? 

Net nuuskierig. 

 

0

Ek het my wa nie laat afskryf nie. Daar is iets wat hulle noem max payout. Hulle scrap nie wa nie en hulle betaal you gedeel van waarde uit om reg te maak. As hybreg gemaak is moet hy gaan vir inspeksie en dan verseker hulle weer die wa

0
Brits

Wessel Strydom

Thu, 30/01/2025 - 12:37

wie is jou versekeraar.??? Ek ken nie daardie klousule nie. 

0
Brits

Wessel Strydom

Sun, 02/02/2025 - 07:01

Môre, sterkte met daai moerse projek. Gaan jy klaarkry vir paasnaweek se sleep leeupark, Gabarone toe?

Ons kompleks is ook by ONE verseker, met hoof versekeraar Mutual & Federal.

0

Wessel ek kamp oor 2 weke Dan moet wa kamp gereed wees. Sal nie klaar wees nie maar ek sal kan kamp.

Nou besig met rame bou en als kan nie regtig afneem nie. Alleshang in lug wag vir die nuwe novilon Dan kan ek beegen meubeks insit en Dak toe maak.

0
Brits

Wessel Strydom

Wed, 05/02/2025 - 06:42

...jy sal moet roer!!! Hier van my kantlyn af lyk dit na 'n onbegonne taak, maar voorspoed. ek hoop jy haal jou mylpaal [kamp] oor 2 weke.

Hou ons ophoogte, sal graag weer die eindproduk wil sien.   

0

Jammer ek so stil maar is mak besig met wa. Sal kan gaan kamp maar wa ver van klaar. Vandag sal alles buite om vir padbaardig reg wees. Binne is bed en yskas in wees.

0
Brits

Wessel Strydom

Tue, 18/02/2025 - 07:14

...jy moet wraggies darem BAIE lus wees vir kamp, om met "onvoltooide " wa te gaan kampeer. Jou vrou het sekerlik baie geduld met jou, om daarvoor kans te sienwink

Ek hoop jou wa word padwaardig verklaar en dat julle wel gaan kamp!!!   

0

Nou ja eerste kamp after die rug, nou weer skouer aan wiel om so veel moontlik klaar te maak vir volgende kamp in 3 weke se tyd. Ons het baie lekker gekamp. Oor weeg nou om nie tent beadings op te sit nie maar vir my a batwing awning te laat maak vir die wa.

0
Brits

Wessel Strydom

Mon, 03/03/2025 - 07:55

Waar was die kamp??

Hoe word so 'n vlermuisvlerk aan enige woonwa geheg om water/reen-dig te wees, by die wa se sykant??

'n Inryg tentdak of  "awning" se hegting met die inryg geut, is darem lekker waterdig. 

0

Wesel die batwing see met sika en ek moet brackets bou op wa om te maak pas. Hulle is heeltemal waterdig tussen die wa en awning maar voordeel is as jy hom oopmaak raak Hy dubbel so lank soos die afdak op die wa

0
Brits

Wessel Strydom

Mon, 03/03/2025 - 09:09

....is dalk nie 'n goeie kombinasie nie. 

My probleem is dat sytent geheg is aan die opwipdak van die Kavango. Wind ruk die dak soms erg op en af. Die romp van die wa is baie laag, met min spasie bokant die inklim sydeur, en dis boonop veselglas. Ek twyfel of dit goeie strukturele hegting bied vir 'n vlermuisvlerk konstruksie.. 

Ek sit sommer en wonder oor opsies om die op- en afslaan werk vir 2 grootmense makliker en minder te maak. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus