Koelhouers
Middag vriende Ek wil sommer kersopsteek en hoor watter tipe koelhouers julle gebruik, en sal aanbeveel. Ek wil nie noodwendig nog 'n 12v/220 tipe kas koop nie. Ek dink eerder in die rigting van die nuwer goed ge-isoleerde houers, soos bv die Coleman.
- Read more about Koelhouers
- 28 comments
- Log in or register to post comments
- 575 views






