6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -5 minutes ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -53 minutes ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -56 minutes ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Jan... Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -1 hour ago
Wessel Vakansiebeplanning 2026/27 Jan Meyer -1 hour ago

Springbok rugby

Pretoria
Submitted by Geert on

Wie volg almal Soringbok rugby? Daar lê n lekker Springbok rugby program voor. Ek moes gister met n swaar hart my Springbok - All Black kaartjies van 5 September op FNB stadion oordra na vriende aangesien ek per ongeluk n wegbreek bespreking gemaak het oor dieselfde datum. Ek wou nog wegbreek datum aanskuif, maar het nie so uitgewerk nie

Kleinmond

Chris Boucher

Mon, 14/09/2026 - 11:25

... hy's sommer vol bollie. Maar ek moet toegee - ek was ook maar uiters versigtig optimisties oor Saterdagnag se rugby-uitslag.

Maar mensig - ek kry lekker oor die plaaslike Suid-Afrikaanse All Black ondersteuners se bek-af gesigte. Hulle het my behoorlik ge-"gore" na die eerste toets. Hier's nogal baie van hulle in 'n sekere deel van Kleinmond.

Kaap

Goeie Hout

Mon, 14/09/2026 - 13:46

Nee ek het ook op gebly.

Ek sal nie kommentaar lewer oor die truie.  Julle weet my siening.

Maar vir die 2de keer die reeks kon ek sien in hulle oe hulle is bang vir ons..

Mooi week almal

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus