Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert ... Braai met 'n Weber Chris Boucher -15 minutes ago
Sedgefield November 2026 Jan Meyer -17 minutes ago
Pretoria November 2026 Geert -44 minutes ago
ChrisB Braai met 'n Weber Geert -50 minutes ago
Brits oorverhit ook November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Rona... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -1 hour ago

Shumba valley kampering naby Fouriesburg

Bloemfontein
Profile picture for user OOM JEEP
Submitted by OOM JEEP on
Forums

Het nou onlangs oppad na Drakensville gazn inloer by hierdie kamp. 30 kilos vanaf Ficksburg en so 3kilos regs op n heel aanvasrbare grondpad.

Stil. Rustig op die Lesotho grens. Veilig. Al wat daar is om re doen is rustig wees, of perdry, miskien stap.  Ongelukkig het ek vasgehaak by die sit en rustig wees.

 

sch

 

google kaart
Bloemfontein
Profile picture for user OOM JEEP

OOM JEEP

Tue, 25/04/2017 - 14:52

Anton ek het nou lekker ge-oefen met die fotos aflaai gedoente.

Behoort dit nou onder die knie te he.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 25/04/2017 - 15:06

Anton ek het nou lekker ge-oefen met die fotos aflaai gedoente.

Behoort dit nou onder die knie te he.

 yes   kan Oom probeer om by elke foto 'n naam of beskrywing in die opskrif te plaas.  Anders staan daar net "no subject"

Dankie vir die mooi foto's!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus