Forums
Het nou onlangs oppad na Drakensville gazn inloer by hierdie kamp. 30 kilos vanaf Ficksburg en so 3kilos regs op n heel aanvasrbare grondpad.
Stil. Rustig op die Lesotho grens. Veilig. Al wat daar is om re doen is rustig wees, of perdry, miskien stap. Ongelukkig het ek vasgehaak by die sit en rustig wees.
google kaart
Fotos aflaai.
Anton ek het nou lekker ge-oefen met die fotos aflaai gedoente.
Behoort dit nou onder die knie te he.
Anton ek het nou lekker ge…
Anton ek het nou lekker ge-oefen met die fotos aflaai gedoente.
Behoort dit nou onder die knie te he.
kan Oom probeer om by elke foto 'n naam of beskrywing in die opskrif te plaas. Anders staan daar net "no subject"
Dankie vir die mooi foto's!








(No subject)