Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -4 hours ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -4 hours ago
Vordering met die Triber se Kamp-aanpassings Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -5 hours ago
Uit 'n ander hoek Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -5 hours ago
Dis hoe die rallytent twee… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -5 hours ago
Triber se dakspore is baie swak Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -5 hours ago

Speelplek tussen die mynhope

Meyerton
Submitted by Segekok on
Forums

Naby Benoni is daar n lekker speelplek.  Dit is ou mynhope wat oor naweke wemel van 4x4 mense wat daar gaan speel.  

Ek go ook daaraan om te weet waartoe jy en jou voertuig in staat is as dit by 4x4 kom. Dus het ek ook al daar gaan speel. Ons was n groep wat so vinnig n dag gereël het om daar te gaan speel, ons voertuie en ons self te toets. Daar is manne daar wat baie meer weet as ek en het ook baie by hulle geleer. 

Die plek staan bekend as "CHIMES" en daar is iets van als vir die 4X4 manne.  Hier is so n paar foto’s.

Net n klein stukkie waarskuwing.  Moet nooit aleen daar gaan ry nie.  daar is baie ongure karakters daar. dit is ook n uithang plek van die ZAMA ZAMA's.

 

f1f2

Secunda

Sleep nou

Thu, 11/01/2018 - 11:06

Deon so leer n ou jou voertuig se maniere op rowwe terrain dankie vir deel en ja daai braai het seker geloop hou net die vleis weg van die zama zama af

0
Pretoria

Slowstrike

Thu, 11/01/2018 - 11:37

Hier in Pretoria het ons ook so plek gehad.  Nou nie `n mynhoop ni emaat `n ou steenmakery by Mahem. 

Ons het as kinders daar baljaar met motorfietse en die manne met hulle 4x4 voertuie het dit net so geniet.

Vandag `n reuse plakkerskampo met die naam Gamorra.

 

Groetnis

0
Meyerton

Segekok

Thu, 11/01/2018 - 14:26

Daar is n paar lekker dag roetes om PTA. Ek weet van die een by Groenkloof bv.

Het nog nie self daar gery nie maar hoor dit is baie lekker daar.

0
Waar my wa staan

Arie

Mon, 15/01/2018 - 12:10

Sien ek nou toevallig dat oom Vleisballetjies darem uiteindelik bessef dat die Toy nie kan loop waar Ford en Landys kan loop nie.

Erken nou self dat hy twyvel oor die toy daar op die mynhope!!devil

Ag oom Frik byt vas, dalk eendag as jy groot is sal jy ook 'n FORD kan ry!!!devil

0
Meyerton

Segekok

Mon, 15/01/2018 - 12:22

Nee wat.....  

Daardie dag was daar net ...  Land Rover, Jeep, Isuzu GWM's en n BMW.....  Die BMW is huistoe gesleep.  Die Land Rover het n olie spoor gelos vir ons ander om hom te kon volg. 

Skuus... daar was n Ford.  Het by die hek gewag dat ons moet terug kom,laugh

 

0
Waar my wa staan

Arie

Mon, 15/01/2018 - 12:41

Daai ford wat by die hek gewag het was die offical Toyotta Revorey Vehicle, hy wag maar by die hek tot daar 'n toy ingaan dan weet hy hy moet nou weer gaan werk!devil

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus