4X4 Roetes

Mollers van petrol dorp

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums
Ek het al n paar drade gehad van waar ek en Berdien wil gaan toer soos Richtersveld wynroete Namibia en en en, nou met die virus gemors het van ons planne deur die mat geval en ons het herbesin wat ons gaan doen ons eerste lang kamp wat ons gaan doen sal oom Paul se tuin wees waar ons heelbo Noor
0

Richtersveld

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

Julle ek kyk nou die aand n prograam van Johan Botha vergete riviere en toe gaan die program oor die Noord Kaap en die Richtersveld wow julle dis n mooi wereld wat ek glo n ou moet gaan verken. Was van julle al daar gewees hoe vind julle kamp plekke kom vertel bietjie van julle ondervinding

0

Lekker naweek...

Meyerton
Submitted by Segekok on
Forums

Ons het die afgelope lang naweek so n lekker boskamp ingekry.

Dit is op n privaat plaas so +- 70km van Pretoria af.  Geen manier wat mens n woonwa daar gaan kry nie.

Lekker rowwe grond pad met n paar plekke waar deur die water gery moet word.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus