Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Roerbraai Kuier maaltyd Rona du Plessis -3 minutes ago
Ordentlike dakrak... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -32 minutes ago
Hallo Fanie.  As jy kan… Hoe maak ek my ou rally tent… Voortrekker -1 hour ago
Kan ook werk Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Potjiekos Kuier maaltyd Geert -1 hour ago
Alternatief Oktober 2026 saam gesels Geert -3 hours ago

Nuwe 'My Inhoud' funksie

Submitted by Admin on
Forums

My Inhoud

Goeie dag.   Kyk gerus na die nuwe 'My Inhoud'  funksie,  bo langs  My Profiel (account) 

Lede kan nou toegang kry tot al hulle Inhoud op een maklike sigbare blad.

Port Elizabeth

Frieps

Mon, 12/02/2018 - 08:51

Baie dankie, Voortrekker!   Dit is nou regtig goed om te hê.   Ek sien daarvolgens hierdie is my inset nommer 1767.

Nou gaan dit tjoef-tjaf wees om jou ou goed op te trek.   Thanks.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus