Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lig my laphoedjie.... 2025 Wonderland 45 Wessel Strydom -6 hours ago
wapen lisensie My nuwe voertuig Wessel Strydom -6 hours ago
Pragtige fotos 2025 Wonderland 45 Geert -6 hours ago
Dapper pa! 2025 Wonderland 45 Rona du Plessis -6 hours ago
Goeie Hout Nog lekker hoender resepte Rona du Plessis -7 hours ago
Raai wat's vir aandete vanaand. Nog lekker hoender resepte Goeie Hout -7 hours ago

So kamp Eddie by Mabalingwe

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Mabalingwe kampforum

Centurion

Voortrekker

Sun, 04/03/2018 - 16:11

Hierdie man moet julle nie ligtelik opvat nie. Wat 'n groot plesier om jou te ontmoet en saam te kon kamp Eddie!

Wanneer ek se ligtelik bedoel ek daai pajero en hy staan blykbaar terug vir niks nie.

Lekker Eddie, hoop ons kamp gou weer saam yes

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sun, 04/03/2018 - 16:26

Ja soos gewoonlik was dit 'n verrassing toe ons die kamp in ry en eerste sien ons die draad springer.  Eddie jy verras ons amper elke keer, veilig terug ry.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus