Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Toe word ons dors Kruger 2026 Rona du Plessis -32 minutes ago
Steeds lekker vooruitsigte - vir Chris Vakansiebeplanning 2026/27 Rona du Plessis -55 minutes ago
Meiringspoort status Pad en roete inligting Wessel Strydom -1 hour ago
Sterkte Chris Vakansiebeplanning 2026/27 Geert -1 hour ago
Chris B Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -2 hours ago
Chris Kanselleer Vakansiebeplanning 2026/27 Chris Boucher -2 hours ago

WENNER! Koro-Koro

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on
Forums

Met 72 Views!    Baie geluk Lolla!

Lolla:   Hierdie is n ongelooflike mooi plek! En... Ek GAAN hierdie naweek WEN! Maak nie saak wat julle dink of doen nie. Dis my home town en een van die mooiste kamp plekke in Limpopo! As ek hier gaan kamp dan kan die kabouters lekker vir hulle ouma groot gaan kuier wat n paar kilometer vanaf Koro Koro woonagtig is. Ek weet Voortrekker hou baie van so n boskamp KAMP... So dalk kan hy vir my n goeie woordjie gaan insit by die beoordelaars... 

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Fri, 16/03/2018 - 07:25

Geniet hom Lolla, ons is almal baie bly vir julle??

Dink maar aan ons wat nou elder moet loop staan en gaan betaal ??

Ernstig, ek is regtig bly dat jy die een gewen het.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Fri, 16/03/2018 - 09:55

Baie geluk Lolla angel

Dankie Sleep nou, dat jy hierdie lekker naweek gereël met Koro-koro.    Ons is bespreek en lyk my volgende vrydagaand sit ek langs 'n lekker vuurtjie, langs my tent, by Koro-koro.   Ons sal vir julle 'n mooi artikel met baie foto's terugbring. smiley

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus