Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hier gaan rekords gebreek word Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -31 minutes ago
Selfoon fotos Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -58 minutes ago
Foto's oorlaai Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Stap 2.   Wag vir… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -9 hours ago
Stap 1.  Aanvaar die… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -9 hours ago
Kampe wisseling Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -12 hours ago

Satara se Web-Cam Foto's

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Kom ons plaas hier foto's van die Satara web-cam.

.

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Tue, 26/09/2017 - 20:02

Ja Willem, gewoonlik by Satara se drinkgat is dit net enkel olifante wat kom drink.

Dankie !

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 20/03/2018 - 10:36

Bly maar mooi Johann ek en Berdien moet weer een tyd innie wiltuin gaan draai dalk maar dalk sien ek n wildehond in lewende lywe nog nooit vooreg gehad nie

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Tue, 10/04/2018 - 15:18

Ek kan nie onthou dat ek al ooit Satara so mooi grasgroen en papnat in Aprilmaand gesien het nie.

Volgende maand hierdie tyd is ek daar in hierdie lushof !

.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus