Forums
Kom ons plaas hier foto's van die Satara web-cam.

So bly om te sien daar is nog sulke grootes.
Dalk kan ons n spog draad begin oor wie sin is die grootste. ![]()
Dankie Wit Eland
Wow wat n foto kyk ek moet oom paul se park gaan besoek
Dankie, Toe ek nog gewerk…
Dankie,
Toe ek nog gewerk het was die web-cam's altyd in die agtergrond oop gewees. Nou moet ek die data dophou ![]()
Satara se Web-Cam Foto's
Dankie Wit Eland,
Lanklaas mooi foto's van die "web-cams" gekry.

Dankie Willem, ek was…
Dankie Willem, ek was bietjie min op die web laaste tyd, lyk of hulle bietjie kom water vuil mors😄
Lyk jy die wille tuin kry…
Lyk jy die wille tuin kry goeie reen dir jaar.








Satara-reën
Môre mede kampeerders
Ai, ek kan nie wag om in die wildtuin te kom nie. Met die reën gaan die willetuin en diere mooi wees teen Junie maand.
Hopenlik is die veld-poeletjies dan al droog, en sal die diere langs riviere en drinkgate kom spog met hulle kleintjies en blink gevrete lywe.
Grappies op 'n stokkie, as dit so reen is die meeste wildtuin kampe 'n groot modderige gemors.
Groete
Wessel