Forums
Kom ons plaas hier foto's van die Satara web-cam.

Groen en nat
Môre vriende
Lyk my die willetuin is klaar nat en groen.
V erstommend groen.................
.............Die tye wat ons gewoonlik gaan (Meimaand), lyk dit nie naby so nie.
En die reën het maar pas begin !






Satara se web cam ...
Mooi.
Ek kom deesdae te min by die "web cams" uit want ek sit mos nie meer voor die rekenaar nie. ☹